Vrouekeur: Vurige Kampvegter

Joernalis en aanbieder Bonnè de Bod se groot passie is bewusmaking van renosterstroping. Sy gesels daaroor. Artikel deur Moryn Hanzen. Fotos: Susan Scott. Augustus 2017.